Boerewa reviews
What do our customers say?
Write your own review...
Excellent
Was skeptical ordering from London but pleasanty surprised by friendly and superb service from start to finish. Best quality products as well 👌
Bietjie teleurgesteld
Goeie kwaliteit produkte en hulle lewer af in 2 dae. Vriendelike aflewering. Maar n produk was nie afgelewer nie, waarvoor ek betaal het, hulle was bewus daarvan en dis 10 dae later…hulle het steeds geen kontak met my gemaak of die produk afgelewer nie. Daarom gee ek n average rating.
dankie
My kinders is al liewer vir die boerewa oom as vir my. as hy hier stop hardloop hulle hek toe en help gretig uitpak. Begin ook dadelik eet. dankie vir die wonderlike diens en dat alles altyd vars is.
Pryse
Sedert die webwerf opgedateer het is, het die pryse ook gestyg. Van julle pryse is veel duurder as wat in winkels of slaghuise is, eat dit moeilk maak vir ons wat ons sente moet omdraai om te oorleef.
Baie baie goed!
Ek het ‘n goeie en nuwe manier gevind om heerlike vars produkte te bestel!
Excellent concept!
Good service, hassle-free and good quality products!
Best "Local" is lekker
As ek myself kry bestel ek by boerewa. Dis darem soveel makliker as om in die ry te gaan staan by die winkel en boonop is dit vars. Ek is mal oor julle produkte, het julle al vir baie aanbeveel.
Hou so aan ” Boerewa” span
Sal verseker aanbeveel
Goeie pryse, vars produkte ek is verseker ‘n gereeld klïent van nou af!!!!
Baie geslaagde proeflopie
Ons is meer as beindruk met nie net die diens nie maar ook die gehalte van die produkte en die verpakking daarvan. Alhoewel dit as ‘n proeflopie beskou was, is ons optimisties oor toekomstige bestellings. Die webtuiste is ook uiters professioneel en vergelyk met van die beste ander aanlyndienste. Voorspoed!
What more can I say than Awesome
What a pleasant experience ordering form Boerewa! I found a great and convenient new way of ordering delicious fresh produce.
I ordered on Saturday and received my order on Monday.
I can tell care has been taken whith cleaning and packaging of the vegetables.
The veggies are fresh and really good quality- not these tiny samples we get at the supermarket.
They also have interesting combo’s of mixed veg and stir-fry which makes for a very welcome change to the usual brands.
I’m very happy with the quick and friendly service too.
Thanks guys!! I’ve already started referring you
Goeie diens en mooi vars groente
Baie dankie vir die mooi vars groente en dis netjies verpak.
Verkeerde bestelling na my toe gebring
Bietjie teleurgesteld. Het Donderdag bestel en toe die aflewring nou by my kom, is dit glad nie wat ek bestel het nie. Het dit teruggestuur en hoop en vertrou dat die fout voor die einde van die dag reggestel sal word.
[Update] Die fout was binnekort reggestel!
Uitstekend!!
Gerieflik, goeie pryse en flink diens!
Als is heerlik en die vrugte stroopsoet!
Satisfied customer
Good service, on time and easy to order
Fantastic quaility
The quality of the groceries delivered to me was superb. Im satisfied with my entire ordering experience. Very well done.
Absolutely Amazing!
Very impressed with service, speed and convenience of shopping with Boerewa. After the set up, online shopping becomes a breeze.